...Evelyne
Meier se tuin is eg Suid-Afrikaans, maarsy het dit so subtiel
gedoen dat dit nie oordonderend is nie.Sy gebruik riet by die
hekkies en 'n muur in ethniese kleure vorm 'n eenheid met die
gebied om die swembad en stoele wat goedsmoed in die tuin staan.
...



